• Afkondigings - Desember 2016

  • Afkondigings - Desember 2016

  • Afkondigings - Desember 2016

  • DIENS TYE VIR DESEMBER 2016

    4-11-18-des4, 11 en 18 Desember – 09:00

    25-des-1-jan25 Desember en 1 Jauarie 2017 GEEN DIENSTE

    1-8-15-jan8 Januarie 2017 – 09:00 15 Januarie NUWEJAARSDIENS – 09:00

  • NL-Slider-2

  • Kan ons vir jou inligting stuur?

    Vul asb u epos adres in, kliek op die knoppie en ons sal vir u meer inligting stuur oor Nuwe Lewe wat u in die gerief van u huis kan lees. Ons sal ook dit hoog op prys stel as u ons sal besoek tydens ‘n oggend diens. Kom kuier lekker saam met ons.





    Vul ash u epos adres in (required)

    ebook

Baie welkom by Nuwe Lewe!

Ons is ‘n kerk met ‘n visie wat daarna strewe om ‘n impak te maak op ons gemeenskap met die waarheid oor God, sy Woord en Sy doel vir ons bestaan.

By Nuwe Lewe glo ons dat dit belangrik is vir elke mens om hul potensiaal te ontdek en dit te ontwikkel sodat hulle dit kan aanwend en ‘n vervulde lewe kan lei. Om kontak te hou en sorg te dra vir almal wat by Nuwe Lewe aanbid is vir ons essensieël.

Dit is ons doel om met relevante lering , geinspireerde lof en aanbidding, gebed en toegewyde betrokkenheid, ons gemeenskap en die res van die wêreld te beïnvloed.

Ons nooi jou om deel te word van Nuwe Lewe!

Word deel van ‘n kerk wat die evangelie van Jesus Christus proklameer!

Callie en Rentia Venter.

Callie en Rentia Venter