Mini Maks Kids

Sondagoggende 09:00 – 10:30 in die dubbelvedieping gebou op die boonste vlak. Kinderkerk vanaf 4-12 jaar. Ouers moet kinders na afloop van die diens by kinderkerk kom haal. Besige bye 2-3 jaar: Eerste lokaal aan die linkerkant by die hoofingang van die dubbelverdieping gebou Kinderkerk hoof is Rentia Venter – 084 952 3165 4 – 6 jaar: Sheila Clark – 079 876 8879 en Jackie van Staden – 072 519 4448 7 – 10 jaar: Alicia Janse van Vuuren – 082 947 7935 11 – 12 jaar: Valerie Swanepoel – 074 845 6030