12maande terug

Hier volg die laaste 12 maand se diensopnames. Geinspireerde woord bediening van Callie en ander sprekers. Ons glo dat u sal baat vind by hierdie diensopnames. Die nuutste 3 sal altyd op die 'scroling banners' voorkom. Geniet dit. Meeste van die nuwe internet browsers kan die MP3 opnames speel. Dit sal voordelig wees as jou browser ten alle tyd opgedateer is.